Die Gilde is ‘n liggaam wat affilieer by organisasies van sy eie keuse en die Gilde is vir die doeleindes van sy Grondwet ‘n groep kultuur stokers wat deur die Staat gelisensieer is en hom beywer om die kultuur van stook met ‘n tradisionele ketel te bewaar en te bevorder.
Die doelstellings en missie van die Gilde is om alle geregistreerde kultuur stokers in die Republiek van Suid-Afrika te organiseer in een gesamentlike organisasie sodat hierdie kultuurstokers uit een mond kan praat oor sake van algemene, sowel as besondere belang met inagneming van die belange van ander soortelyke organisasies in die Republiek van Suid-Afrika.
How did we help:
Requirement:
The client required a website to attract new members and to be a show case and communication platform for existing members. The website needed to be responsive and admin users had to upload new photos and events as they happened.
Website Key Features: